About us

We are here as your partner in your quest for a healthy life.

Situated just off the Jean  Ave on/off ramp of the N14, the Medical Centre  is conveniently located on Jean  Ave with easy highway and neighbourhood access. The @health Medical Centre, with its occupants,  offer a wide range of medical disciplines and health services under one roof, for your convenience.  The Medical  centre offers free open air parking to patients with easy access to all the Health Care providers.

Ons is hier as u vennoot in die strewe na 'n gesonde lewe 

Die @health Mediese Sentrum, in Jean Laan Centurion, is sentraal gelȅe, en maklik bereikbaar vanaf die Jean Laan op/af rit van die N14 snelweg. Die Mediese sentrum en sy inwonende gesondheidswerkers  bied ‘ n wye reeks mediesedienste, van velerlei gesondheidsdienste  dissiplines,  onder een dak. 

By die Mediese sentrum is  genoeg gratis oopparkering beskikbaar,  met maklike en nabye toegang tot die sentrum en die kliniek wat u besoek