Kinesioloog

 KinesioloogKinesioloog


*Please take note that due to the sinkhole under the Gerhard Street and Jean Avenue intersection, the road is CLOSED. Patients can reach Diabetes Care Centurion by turning into Jean Avenue from Lenchen Drive and making a U-turn just before the closed off area.

From Address:
or Map

Introduction

Wat is gespesialiseerde Kinesiologie?

In Kinesiologie (die woord is afgelei van die Grieks vir ‘beweging’ - kinesis) word spiere gebruik as die aanduidings van stres en wanbalans in die individu se liggaam. Die doel van Gespesialiseerde Kinesiologie is om die balans tussen liggaam, verstand en gees weer terug te bring. Deur middel van spiertoetsing van veertien verskillende spiere in die liggaam, ‘praat’ die ligaam met die Kinesioloog; en word die wanbalanse in die liggaam, asook die korrekte behandelingsmetodes vir die spesifieke individu, aangedui. Elke behandeling is dus uniek tot elke kliënt en kan verbandhou met intellektuele, emosionele of liggaamlike stres, liggaamlike wanbalanse en beserings, leerprobleme, wanbalanse in voeding ensomeer.


Deur kinesiologie voel jy:

  • Gesonder
  • Meer energiek
  • Meer gebalanseerd
  • Meer gemotiveerd
  • Meer doelgerig

Kinesiologie kan moontlik behulpsaam wees met:

  • Stres beheer
  • Chroniese pyn, sportbeserings, terugkerende beserings
  • Kompulsiewe gedrag en verslawing
  • Leerprobleme, disleksie, ADD, ADHD
  • Doelwitstelling en doelwitbereiking
  • Hoofpyne, migraines
  • Oorkoming van liggaamlike en emosionele trauma en beperkinge
  • Slaapprobleme
  • Gewigsverlies en gewigsbeheer


Wat sê kliënte? 

M, Centurion: 
‘The foot feels amazing, magically healed today, and I feel good all over today. Also, we had visitors with small children staying over – I was able to stay on my feet the entire time to prepare for the visit (shopping, cleaning, cooking etc) and throughout their stay without any pain in my foot! 

T, Queenswood:
Ek kan nie glo hoe maklik dit was om my GROOT probleme op te los nie! Dankie dat jy my gehelp het om sin te maak van my issues, ek voel soveel ligter! 

Uittreksel uit die Rooi Rose tydskrif van Maart 2010, bladsy 88-89: ‘n Dubbele dosis terapie:

‘Wanneer kop en lyf – liggaamsbalansering – hande vat, word mense gouer heel... Die beginsel dat ons innerlike wêreld, wat ons gedrag en belewing van die werklikheid bepaal, op sellulêre vlak vasgelê is. Deur dit met terapeutiese gesprekke of liggaamstegnieke na die oppervlak te bring, kan issues nuut benader of deur energiebalansering opgelos word.’

 

 
Contact Us - Melissa Burger

Cell: 076 410 9006 

Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Website: www.melissaburgerkinesiology.co.za

Business Hours: Mon – Fri 08:30 – 17:00, Sat 08:00 – 14:00